Uitdrukking: Die voet in die stiebeuel hê

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Die voet in die stiebeuel hê

Betekenis:
‘n Goeie pos met goeie vooruitsigte hê

Waar kom dit vandaan?
Letterlik gereed wees om op ‘n perd te klim vir ‘n goeie rit of reis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

HEVW ·

Dit word ook gese wanneer n persoon tekenne gee dat hy op die punt staan om te vertrek.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.