Uitdrukking: Dik vriende wees

Argieffoto (Foto: Sven Lachmann/Pixabay)

Uitdrukking:
Dik vriende wees

Betekenis:
Baie goeie vriende wees

Waar kom dit vandaan?
Dik beteken hier “groot”. In die Middeleeue was daar die teenoorgestelde, naamlik dun vriende wees, dit wil sê “nie groot vriende wees nie”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.