Uitdrukking: Dis botter tot die boom

Argieffoto (via imgfave)

Argieffoto (via imgfave)

Uitdrukking:
Dis botter tot die boom

Betekenis:
Gesê van twee persone wat dik bevriend is. (Engels: They are like David and Jonathan)

Waar kom dit vandaan?
Oorspronklik is dit gesê van huwelike waarin die bruidspaar duidelik tot oor hulle ore verlief was. Die vergelyking is moontlik dat die vriendskap soos daardie liefde is; ‘n liefde so suiwer soos botter in ‘n vat wat nie net bolangs nie, maar tot op die bodem onvervalste, puik botter is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

HEVW ·

Ek het nog altyd verstaan n vriedskap , liefdesverhouding wat duur tot die uiterste omstandighede. Soos deur dik en dun.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.