Uitdrukking: Dis botter tot die boom

Uitdrukking:
Dis botter tot die boom

Betekenis:
Gesê van twee persone wat dik bevriend is.

Waar kom dit vandaan?
Oorspronklik is dit gesê van huwelike waarin die bruidspaar duidelik tot oor hulle ore verlief was. Die vergelyking is moontlik dat die vriendskap soos daardie liefde is; ‘n liefde so suiwer soos botter in ‘n vat wat nie net bolangs nie, maar tot op die bodem onvervalste, puik botter is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.