Uitdrukking:
Dit gaan jou blikkies
Betekenis:
Mag dit met jou goed gaan
Waar kom dit vandaan?
Die vroeëre uitdrukking het die byvoeging jêm gehad, dus blikkies jêm: die soetheid is in verband gebring met ‘aangenaam’; dus is die wens dat wat voorlê vir jou soet, aangenaam sal wees.
Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
- Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
EK HET NOG NOOIT VAN DIE UITDRUKKING GEHOOR NIE.