Uitdrukking: Druiwe na die Boland toe stuur

Argieffoto (Foto: FreePhotos/Pixabay)

Uitdrukking:
Druiwe na die Boland (toe) stuur

Betekenis:
Iets doen wat heeltemal onnodig is
(ENG: Carry coals to Newcastle)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Therese ·

Oulike uitdrukking!

‘n Goeie uitdrukking ontgaan my nou vir wanneer iemand iets sê wat so voor die hand liggend is dat dit heel onnodig is.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.