Uitdrukking: duim vashou

Argieffoto

Uitdrukking:
duim vashou (vir iemand)

Betekenis:
hoop dat iemand suksesvol is

Waar kom dit vandaan?
Volgens oorlewering stam dit uit die tyd van die gladiatore in die Romeinse arena. As die verloorder se lewe gespaar moes word, het die keiser sy duim in sy vuis toegevou – andersins het hy die duim uitgesteek, met noodlottige gevolge.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.