Uitdrukking: Eers jou hoed ingooi

Argieffoto (Foto: Hans, Pixabay)

Uitdrukking:
eers jou hoed ingooi

Betekenis:
eers uitvind of jy welkom is

Waar kom dit vandaan?
As jy nie welkom is nie, word aanvaar dat die hoed weer by die deur uitgegooi sal word. Gewoonlik skertsend gesê van ʼn man wat baie laat by die huis kom nadat hy saam met sy vriende [in die kroeg] gekuier het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae