Uitdrukking: flikkers gooi

Argieffoto (sparknotes.com)

Argieffoto (sparknotes.com)

Uitdrukking:
flikkers gooi

Betekenis:
Jou bes doen om aandag te trek, veral by ‘n meisie

Waar kom dit vandaan?
Die oorspronklike flikkers was dansspronge, later bokspronge, wat gewis die aandag van die skone geslag sou trek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.