Uitdrukking: fluitjie blaas

Argieffoto (Foto: jill111, Pixabay)

Uitdrukking:
fluitjie blaas

Betekenis:
groenmielies met die mond van die stronk af eet; waatlemoen met die mond van die skyf af eet

Waar kom dit vandaan?
die handeling herinner aan iemand wat die dwarsfluit speel

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.