Uitdrukking: Gedaan wees

Uitdrukking:
Gedaan wees.

Betekenis:
Doodmoeg wees.

Waar kom dit vandaan?
Gedaan is die verlede deelwoord van Nederlands gedoen. Om gedaan te wees, is om klaar te wees, in die sin van doodmoeg, sodat daar nie meer krag is vir iets verder nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.