Uitdrukking:
Gekombers maar nie gekerk nie
Betekenis:
Gesê van ‘n man en vrou wat saam leef sonder dat hulle getroud is
Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding daarvan dat hulle onder dieselfde kombers slaap
Uitdrukking:
Gekombers maar nie gekerk nie
Betekenis:
Gesê van ‘n man en vrou wat saam leef sonder dat hulle getroud is
Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding daarvan dat hulle onder dieselfde kombers slaap
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Ek ken dit as ” getroud maar nog nie gekerk nie”. Basies dieselfde maar nognie van die kombers een gehoor nie.
Dit reen nou so lekker, wens ek was gekombers.
Haha, goed gesê Schalk
Ja nee wat eens verkeerd was is nou reg en anders om.
Sienings verander maar feite nooit.
Klink so mooi op die tong. Gekombers maar nie gekerk