Uitdrukking: Gekombers maar nie gekerk nie

Argieffoto (Foto: Prinz-Peter, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Prinz-Peter, Pixabay)

Uitdrukking:
Gekombers maar nie gekerk nie

Betekenis:
Gesê van ‘n man en vrou wat saam leef sonder dat hulle getroud is

Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding daarvan dat hulle onder dieselfde kombers slaap

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Vanessa M ·

Ek ken dit as ” getroud maar nog nie gekerk nie”. Basies dieselfde maar nognie van die kombers een gehoor nie.

DPJ ·

Ja nee wat eens verkeerd was is nou reg en anders om.
Sienings verander maar feite nooit.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.