Uitdrukking: Gekrulde hare, gekrulde sinne

Argieffoto (Foto: Mimzy/Pixabay)

Uitdrukking:
Gekrulde hare, gekrulde sinne

Betekenis:
Iemand met krulhare het ʼn slegte humeur

Waar kom dit vandaan?
ʼn Volksgeloof, vererger deur ʼn Nederlandse byvoeging van die 17de eeu dat vrouens met krulhare wurms in die kop sou hê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.