Uitdrukking: Goeie wyn het nie ‘n krans nodig nie

Argieffoto (Foto: Andrea Piacquadio/Pexels)

Uitdrukking:
Goeie wyn het nie ‘n krans nodig nie

Betekenis:
Iets wat goed is, hoef nie geprys te word nie

Waar kom dit vandaan?
Lank gelede is herberge in Europa verplig om ʼn krans uit te hang as teken dat daar wyn getap word. Al het dié verpligting later verval, het sommige herbergiers steeds die gewoonte gevolg. As die wyn in ʼn sekere herberg van hoë kwaliteit was, het reisigers in elk geval daarheen gegaan. So ʼn herberg het dan nie ʼn krans nodig gehad om sy voggies te adverteer nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.