Uitdrukking: Gooi sand!

Argieffoto (Foto: Benjamin Sz-J./Pixabay)

Uitdrukking:
Gooi sand!

Betekenis:
Stadiger!

Waar kom dit vandaan?
Dit stam uit die dae toe stoomlokomotiewe gerem is deur sand direk voor die wiele op die treinspore te laat val sodat die wiele vastrapplek kon hê. Intussen is die idioom aan die verdwyn, saam met die kennis van dié gebruik van sand.

Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. -Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.