Uitdrukking:
handuit ruk
Betekenis:
Uit beheer raak
Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding van ʼn perd wat die teuels uit die ruiter se hand ruk.
Uitdrukking:
handuit ruk
Betekenis:
Uit beheer raak
Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding van ʼn perd wat die teuels uit die ruiter se hand ruk.
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!
Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.