Uitdrukking: Handuit ruk

Argieffoto (funchap.com)

Argieffoto (funchap.com)

Uitdrukking:
handuit ruk

Betekenis:
Uit beheer raak

Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding van ‘n perd wat die teuels uit die ruiter se hand ruk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.