Uitdrukking: heinde en ver

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
heinde en ver

Betekenis:
naby en ver

Let wel:
Mense beklemtoon die heinde altyd asof dit ʼn groot afstand aandui, terwyl die woord van hand afgelei is met betekenis “naby”. Dit beteken al in Middelnederlands “wat by die hand is”, dus “byderhand”, dus “naby” is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Nelmari ·

Dis “Osbraai op Kromdraai” se skuld dat ons dink “heinde” is ver….

André ·

Ek geniet regtig die Afrikaanse taallesse. Dankie Maroela.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.