Uitdrukking: Hoe meer siele, hoe meer vreugde

Foto: San Diego Historical Society

Foto: San Diego Historical Society

Uitdrukking:
Hoe meer siele, hoe meer vreugde

Betekenis:
Hoe meer mense bymekaar, hoe meer pret.

Waar kom dit vandaan?
Oorspronklik het dit beteken dat meer mense meer kos aan tafel sal bring, aangesien elkeen ‘n deel sal bydra.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae