Uitdrukking: Hy het a gesê en sal ook b moet sê

Argieffoto (Foto: geralt, Pixabay)

Uitdrukking:
Hy het a gesê en sal ook b moet sê

Betekenis:
Hy sal moet voortgaan, soos hy begin het

Uit: Afrikaanse Idiome, Spreekwoorde en Segswyses
Deur PI Hoogenhout en JJA Schoeman

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Anoniem ·

Ons Prez, oor die grondonteiening…. hy het sy toon en die water gesteek, en nou sleur die waters hom mee.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.