Uitdrukking: Iemand aan die neus lei

nose ringUitdrukking:
Iemand aan die neus lei

Betekenis:
Met iemand doen wat jy wil.

Waar kom dit vandaan?
Oorspronklik gesê van diere, soos ‘n bul, wat aan ‘n neusring gelei word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae