Uitdrukking: Iemand disnis hardloop

Argieffoto (Foto: herrenvonbuttlar, Pixabay)

Argieffoto (Foto: herrenvonbuttlar, Pixabay)

Uitdrukking:
Iemand disnis hardloop/werk/loop/speel

Betekenis:

Iemand ver wen/oortref

Waar kom dit vandaan?

ʼn Vervorming in die volksmond van distance – ʼn renperd moes met meer as 100 treë wen om met ʼn “distance” te wen – wat tot disnis in Afrikaans geword het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae