Uitdrukking:
Iemand dophou
Betekenis:
Iemand in die oog hou; fyn oplet wat iemand doen
Waar kom dit vandaan?
Eintlik die dop (beker, emmer) hou terwyl ‘n ander skink. ‘n Mens moet dan fyn oplet dat dit nie oorloop nie. Dop is vroeër in die Vrystaat opgeteken as die benaming vir ‘n dopemmer; volgens Pannevis is die dophouer die persoon wat die melkdop(emmer) vashou.
In het Nederlands bestaat de uitdrukking ‘goed uit je doppen kijken’. Mogelijk is de herkomst een andere, maar de betekenis lijkt op deze Afrikaanse uitdrukking: goed opletten, goed uit je ogen kijken.
Zie: http://www.etymologiebank.nl/trefwoord/dop1
Dagsê Amsterdammer
Dankie vir die bydrae! Ons hoop jy kuier sommer nog baie lekker verder op Maroela.
Groetnis
Suné
nms Maroela Media