Uitdrukking: Iemand hoofbrekens gee

Argieffoto (Foto: Lukas Bieri/Pixabay)

Uitdrukking:
iemand hoofbrekens gee

Betekenis:
iemand laat kommer

Waar kom dit vandaan?
Die oorsprong is die ou Nederlandse uitdrukking (letterlik) iemand se hoof met iets breek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.