Uitdrukking:
iemand in die nek kyk
Betekenis:
iemand bedrieg
Waar kom dit vandaan?
Veral gebruik ten opsigte van ‘n saketransaksie, waar (gewoonlik) die verkoper nie die koper eerlik in die oë kan kyk nie omdat hy iets agter die ander se rug doen.
Waar kom al die uitdrukkings vandaan waarvan niemand nog gehoor het nie.
Daar is ook ‘n uitdrukking wat praat van om ‘n gegewe perd in die bek te kyk. Baie van toeka se uitdrukkings word nie meer gehoor nie/gebruik nie.
*
Ek het egter ‘n vraag wat heeltemal van die onderwerp af is. Waarom spreek ons tj/dj in Afrikaans as k uit, is ‘n vraag wat onlangs by my opgeduik het. Tafeltjie, perdjie, outjie, maroelatjie ens