Uitdrukking: iemand is uitgeknip vir …

Argieffoto (Pixabay)

Uitdrukking:
iemand is uitgeknip vir … [bv. ʼn dokter]

Betekenis:
iemand is in alle opsigte geskik vir …

Waar kom dit vandaan?
ʼn Verwysing na ʼn stuk materiaal wat uitgeknip word vir ʼn bepaalde doel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.