Uitdrukking:
Iemand kry dit op sy brood
Betekenis:
Iemand word berispe/iets verwyt
Waar kom dit vandaan?
Eintlik sê dit dat jy iemand iets gee om te eet, sluk wat nie lekker is nie, ʼn soort bitter pil
Vergelyk ook: Brood der smarte eet
Betekenis: In haglike omstandighede leef