Uitdrukking: Iemand laat deurloop

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Iemand laat deurloop

Betekenis:
Iemand ‘n pak slae gee, iemand berispe

Waar kom dit vandaan?
Volgens Malherbe verwys dit na die gewoonte van wynboere om jong wingerdlote af te slaan (te top) met ‘n lang mes of ‘n skerp rietstok. Dit geskied terwyl die topper tussen die twee rye stokke heen loop, ‘n aksie wat deurloop genoem word. ‘n Tweede moontlike oorsprong is dat dit veband hou met iemand wat letterlik onder die voorslag van die sweep moet deurloop terwyl hy geslaan word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.