Uitdrukking: Iemand laat touspring

Uitdrukking:
Iemand laat touspring

Betekenis:
Iemand ‘n pak slae gee

Waar kom dit vandaan?
Iemand wat slae kry, spring op en af sodat dit herinner aan iemand wat touspring. Andersins word die slae dalk met ‘n tou toegedien waaroor die slagoffer probeer spring om dit te ontduik.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.