Uitdrukking: Iemand liewer van agter as van voor sien

Argieffoto (Foto: phoenixsierra0, Pixabay)

Uitdrukking:
Iemand liewer van agter as van voor sien

Betekenis:
gesê van ʼn ongewilde persoon wat ʼn mens liewer sien weggaan

Hierdie brokkie is oorspronklik in Pharos Afrikaansgids gepubliseer.
Skaf gerus dié gids aan:
Uitgewer: Pharos
Prys: R295-00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek nou by Graffiti Boeke vir slegs R236-00

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.