Uitdrukking: Iemand met twee gesigte

Argieffoto (Foto: Benjamin Sz-J./Pixabay)

 

Uitdrukking:
Iemand met twee gesigte

Betekenis:
ʼn Onbetroubare persoon

Waar kom dit vandaan?
Moontlik met verwysing na die Romeinse mitologiese god Janus – die god van deure en poorte en van die Nuwejaar. Hy word afgebeeld op ou muntstukke met twee gesigte – die een kyk terug na die ou jaar, die ander een die toekoms in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.