Uitdrukking: Iemand ʼn streep trek

Argieffoto

Uitdrukking:
iemand ʼn streep trek

Betekenis:
iemand ʼn poets bak

Waar kom dit vandaan?
Dié uitdrukking is ontleen aan bargoens, ʼn geheime taal van diewe met talle Duitse en Jiddisje woorde daarin. Een voorstel is dat streiffen in Duits onder andere beteken “liggies krap”, dus ʼn streep op iemand se vel trek wat die persoon dan effens kan irriteer, soos ʼn poets.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.