Uitdrukking: iemand oor die hekel haal

Argieffoto (Foto: SplitShire, Pixabay)

Uitdrukking:
iemand oor die hekel haal

Betekenis:
iemand sterk berispe

Waar kom dit vandaan?
Eintlik gesê van vlas wat gesuiwer word deur dit oor ʼn toestel met skerp draadpunte te trek

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.