Uitdrukking: Iemand ore aansit

Argieffoto (pullmanphotography.co.uk)

Argieffoto (pullmanphotography.co.uk)

Uitdrukking:
iemand ore aansit

Betekenis:
iemand verkul; iemand wen

Waar kom dit vandaan?
In Nederlands verwys dié ore na eselsore, dus om van iemand ‘n esel te maak, hom om die bos te lei so maklik as wat ‘n mens dit met ‘n esel sal doen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae