Uitdrukking: iemand roskam

Argieffoto (Foto: WimdeGraaf/Pixabay)

Uitdrukking:
iemand roskam

Betekenis:
iemand kwaai berispe

Waar kom dit vandaan?
ʼn Roskam is ʼn soort kam met rye klein tandjies waarmee die hare van ʼn perd gekam word – beslis nie aangenaam vir ʼn mens nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.