Uitdrukking: Iemand se eweknie wees

Uitdrukking:
Iemand se eweknie wees

Betekenis:
Iemand se gelyke in ʼn vak of betrekking wees

Waar kom dit vandaan?
In verskeie Germaanse tale kom die woord knie en geslag ooreen. Oorspronklik is ʼn eweknie dan iemand wat met betrekking tot iemand anders ewe ver van die stamvader in die geslagregister verwyder is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.