Uitdrukking: Iemand se hare het gerys

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Iemand se hare het gerys

Betekenis:
Iemand was bang

Waar kom dit vandaan?
Skrik of ‘n skok laat die liggaam meer hormone afskei, veral adrenalien, wat die mens in staat stel om vinniger te vlug of harder te veg. Die klein spiertjies by die haarwortels trek saam en dit laat die hare rys.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.