Uitdrukking: Iemand se hempie is kort

Argieffoto (Foto: GregMontani, Pixabay)

Argieffoto (Foto: GregMontani, Pixabay)

Uitdrukking:
Iemand se hempie is kort

Betekenis:
Iemand word gou kwaad

Waar kom dit vandaan?
Die kort hemp maak dat hy gespot word en hy is dus prikkelbaar

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Jeanette Winje ·

Dankie, dankie, dankie. Vir die enigste Afrikaans in my erg-Amerikaanse lewe. Dis soos koel water op ‘n snikwarme dag.

MARTHIE ·

Maroelamedia is puik. Ek lees dit heeldag en is dan op hoogte wat in die land aan gaan.JULLE IS PUIK HOOR!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.