Uitdrukking: Iemand se hempie is kort

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Iemand se hempie is kort

Betekenis:
Iemand word gou kwaad

Waar kom dit vandaan?
Die kort hemp maak dat hy gespot word en hy is dus prikkelbaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.