
Argieffoto (Foto: schaeffler, Pixabay)
Uitdrukking:
Iemand se kompas staan stil
Betekenis:
Iemand weet nie wat om te doen nie
Waar kom dit vandaan?
Ontleen aan die skeepsvaart: as die kompas stilstaan kan nie gesien word in watter koers die skip vaar nie en dit verwar die skipper.