Uitdrukking: Iemand se kompas staan stil

Uitdrukking:
Iemand se kompas staan stil.

Betekenis:
Iemand weet nie wat om te doen nie.

Waar kom dit vandaan?
Ontleen aan die skeepvaart: as die kompas stilstaan kan nie gesien word in watter koers die skip vaar nie en dit verwar die skipper.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae