Uitdrukking: Iemand se naald haak vas

Teppaz_Balad2_PlayingUitdrukking:
Iemand se naald haak vas.

Betekenis:
Iemand praat aanhoudend oor dieselfde saak.

Waar kom dit vandaan:
‘n Verwysing na ‘n grammofoonnaald wat vashaak en dan dieselfde stukkie musiek weer en weer speel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Amy ·

Ons het altyd as kinders gehoor ons is so ‘n grammafoon-plaat wat vashaak. Darem dieselfde betekenis.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.