Uitdrukking: Iemand se oë is groter as sy maag

Grafika: Kobus Galloway (Uit die boek, “‘n Wolf in skaapsklere en ander Afrikaanse idiome”)

Uitdrukking:
Iemand se oë is te groot vir sy maag

Betekenis:
Iemand neem uit gulsigheid meer kos as wat hy kan opeet

Dié tekenprent is deel van Kobus Galloway se boek, ʼn Wolf in skaapsklere en ander Afrikaanse idiome
Uitgewer: Penguin Random House
Prys: R160-00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek nou by Graffiti Boeke teen ʼn afslagbedrag van R128-00

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.