Uitdrukking: Iemand se stertvere uittrek

Argieffoto (Foto: allanlau2000, Pixabay)

Uitdrukking:
Iemand se stertvere uittrek/uitpluk

Betekenis:
Iemand aansien laat verloor

Waar kom dit vandaan?
ʼn Voël sonder stertvere bied ʼn droewige gesig

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.