Uitdrukking: Iemand sprak gʼn sprook

Argieffoto (Foto: 3dman_eu, Pixabay)

Uitdrukking:
Iemand sprak gʼn sprook

Betekenis:
iemand het gʼn woord gesê nie

Waar kom dit vandaan?
Sprak is ʼn ou vorm van spreek; sprooc in Middelnederlands het onder meer “woorde” beteken; dus: iemand spreek geen woorde nie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Chris ·

“sprak” is ook die verlede tyd van “spreek” in vandag se Nederlands. Afrikaans en vandag se Nederlands is meer met mekaar verwant as met Middelnederlands uit die late Middeleeue.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.