Uitdrukking: Iemand van sy wysie af bring

Argieffoto (Foto: Steve Buissinne/Pixabay)

Uitdrukking:
Iemand van sy wysie af bring (of van wysie bring)

Betekenis:
Iemand heeltemal deurmekaar maak

Waar kom dit vandaan?
Iemand só verwar dat hy die verkeede wysie sing.

Vergelyk ook: 
Van jou wysie af wees (Heeltemal in die war wees)
Iemand van stryk bring (Iemand ontstel sodat hy nie sy beste kan lewer nie)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.