Uitdrukking: Iemand wierook toeswaai

Argieffoto (Foto: JayMantri f/Pixabay)

Uitdrukking:
Iemand wierook toeswaai

Betekenis:
Iemand baie hoog prys

Waar kom dit vandaan?
Wierook is veral gebruik by heilige seremonies en om hulde te bring aan belangrike persone wat hoog geag is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

humor ·

Pas maar op vir hierdie lof wat jou toegeswaai word. Moet nie al te gou jou bors uistoot nie. Jy word meestal met n lee lepel gevoer.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.