Uitdrukking: Iets doodluiters doen

Portret van Martin Luther deur Lucas Cranach der Jüngere via Wikimedia Commons

Portret van Martin Luther deur Lucas Cranach der Jüngere via Wikimedia Commons

Uitdrukking:
Iets doodluiters doen

Betekenis:
Iets kalm doen asof daar oënskynlik geen risiko aan verbonde is nie.

Waar kom dit vandaan?
Die Lutherane moes tydens die hervorming versigtig wees oor hoe hulle hulle gedra, en die =luiters is ‘n vervorming van Luthers. Die betekenis was “ongeërg, oënskynlik onskuldig”, dus kon hulle doodluiters in die straat afstap.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Peet Schabort ·

In SA word daar ook doodluiters oor die pad gestap terwyl die voete sleep en die kake kou.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.