Uitdrukking: iets holrug ry

Argieffoto (Foto: elljay, Pixabay)

Argieffoto (Foto: elljay, Pixabay)

Uitdrukking:
iets holrug ry

Betekenis:
Deur gedurige herhaling iets kleurloos/kragteloos maak

Waar kom dit vandaan?
ʼn Verwysing na ʼn ryperd waarmee oor baie jare baie dikwels gerys is sodat sy rug dan hol sou wees

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Hannelie ·

Maroela Media,

Baie dankie vir die verklaring van “iets holrug gery”, asook al die ander interessante verklarings wat julle plaas! Help my asseblief hiermee: Is dit dalk ‘n fout of is dit korrek om te sê dat daar met ‘n perd “gerys” is? ‘n Mens kan onmiddelik dink dat dit verkeerd is, omdat ‘n mens tog “te perd reis” of dat ‘n plek “een dagreis te perd” weg is. Maar die woord “rys” het ook verskeie betekenisse, soos; (op)rys van deeg, of iets wat orent kom!

Landi Slatter ·

Dagsê Hannelie

Dankie vir jou navraag. Ons kan ongelukkig glad nie só uitdrukking opspoor nie en dr. Anton Prinsloo maak ongelukkig ook nie melding daarvan in sy boek, “Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom” nie. Dit is moontlik ‘n streekstaaluitdrukking wat nog nie iewers opgeteken is nie.

Groetnis
Landi nms Maroela Media

Adriaan ·

Dis holrug GERY is, die ‘s’ was seker net ‘n tikfout.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.